Veiling - 2012

Februarie 2012 besluit ons om ons 1ste produksie veiling op 24 Julie 2012 aan te bied.

Dit is die gevolg van jare se plaasverkope asook die toenemende belangstelling na Dormer ramme vir kruisteel programme asook stoetooie vir nuwe telers in Noordwes en in die Vrystaat.

Met groot dankbaarheid en waardering het dit baie goed gegaan en behaal ons die volgende gemiddelde.

HoeveelheidHoogsteGemiddeld
Dragtigeooie 32 R 12,000 R 5,992
Ooie 4 R 4,750 R 3,625
Ooi& Lam 21 R 9,000 R 5,095
Ramme 49 R 11,000 R 5,877

Foto's

Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012 Jabuwy Dormer Veiling 2012



 

Inhoud:

Tuisblad

Geskiedenis

Hoekom Brangus?

Hoekom Dormer?

Foto Gallery

Veilings

Toekennings

Skakels

Kontak Ons


Kontak Ons:

Kobus Beyers

Makwassie, NW

Sel: 083 284 6473

E-pos: jabuwy@yahoo.com